Miskien moet jy met jou FS daaroor praat - hulle sal seker vir jou inligting kan gee insake kostes, ens.
Sterkte!!
xx![]()
|
Hallo almal,
Ek is nuut op hierdie forum. Is daar iemand wat vir my asseblief meer inligting kan gee. Ek wil graag weet wat die prosedure is wanneer ek (en of ek kan?) my sister gebruik as 'n serogaat ma. Ek en my man probeer vir 'n baba al vir vier jaar en is tans besig met behandeling.
Ek sal graag wil weet ook wat die kostes behels.
Enige iemand??
TIMMY
__________________
ME: 30
DH: 40
TTC: 4 YEARS
2006 - LAPAROSCOPY
2008 - LAPAROSCOPY - ENDO (STAGE 4) REMOVED
FEB'2010 - HYSTEROSCOPY
POA: MARCH 2010 - 1ST IUI
Miskien moet jy met jou FS daaroor praat - hulle sal seker vir jou inligting kan gee insake kostes, ens.
Sterkte!!
xx![]()
xx Lisa-Marie
DH : Fine @ 41yrs
Me : Translocation & severe endo @ 34yrs
TTC since Mar 2001
4 MCs: Mar03, Oct03, Dec05 & Sept09
2003 - 2007 Chlomid & Temped Cycles
2 x Hysteroscopies May04 & Dec09
2 x Laps Mar06 & Mar09
2 x IVF + ICSI : Apr05 & Apr09 : Abn (PGD)
2 x DE IVF + ICSI : Aug09 & Nov09
Adoption : We welcomed our Isabella Helen on 12 July 2010
http://ttcnot2easy.wordpress.com/
Welkom! Jou FS sal vir jou kan sê wat die kostes is, almal verskil maar. Ek dink jy behoort jou sussie te kan gebruik as surrogaat - ek het al gehoor daarvan.
Ek sien julle gaan maart julle 1e KI doen, hoekom vra jy al oor surrogaat ma's?
TTC: Almost 11 years
Married: Almost 14 years
ME: 39 - Endo stage 2, polyps and adenomyosis, abnormal papsmears and cysts on my ovaries
DH: 40 - 48% genetically defective sperm, the rest is good
2 Colposcopies, 2 Laperoscopies, 4 hysteroscopies, and D & C evac
8 IUI's - All BFN
2 IVF's - BFN
1 FET - BFN
Last IVF (with intralipids) - BFP but m/c @ 10 weeks due to trisomy 13
My Blog: http://keepingmyeyesonjesus.wordpress.com/
Hi Marion,
Ek weet dit klink seker snaaks. My eerste KI oppad en ek vra uit oor surrogaat ma's.
Ek probeer maar net alles uitvind, verskillende opsies ens. Ek is nog nie naby die stadium dat ek so keuse moet maak nie... ek begin dan nou eers met KI, maar moet jou sê ek is iet wat van 'n negatiewe mens. Ek weet dit is verkeerd, ek werk daaraan. Dit sit ook geweldige stres op my huwelik. So.... ek het myself nou al so opgewerk met die idee "wat van as KI of IVF nie werk nie" - WHAT NEXT?
Ek sal hard probeer om nie so vooruit te hardloop nie.
TIMMY
__________________
ME: 30
DH: 40
TTC: 4 YEARS
2006 - LAPAROSCOPY
2008 - LAPAROSCOPY - ENDO (STAGE 4) REMOVED
FEB'2010 - HYSTEROSCOPY
POA: MARCH 2010 - 1ST IUI
Timmy- sterkte! Maar daar sal seker nog heelwat water in die see in loop voor jy daardie besluit moet maak. Niks fout daarmee as jy net voorbereid wil wees nie. Sterkte met jou 1e KI. Dalk is dit al wat nodig is.
Bookmarks